Quantcast
Channel: LanaLand » Afrikaanse Letterkunde
Browsing all 13 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persfees. ‘n Kortverhaal.

 My skoene staan gereed op my bed. Blink gepoets en netjies afgestof. Ek wonder of my broer gaan sien ek dra hulle vandag. Hy het hulle vir my gekoop met sy eerste besigheidsuitstappie Kaap toe. Toe sy...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stille waters, diepe grond…êrens ry Hello Kitty op haar unicorn rond

  Ek is nie seker of julle onlangs die YouTube video van Leoni Venter gesien het nie? Dit is ‘n opname van haar protes teen Lady Gaga se kuiertjie in Suid Afrika. Persoonlik is ek nie ‘n Gaga-aanhanger...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lydenburg –‘n Gedig

 Lydenburg Ek wil van jou ontslae raak Maar ek kan nie. Ek wil meer en meer van jou vergeet met elke tree wat ek gee en elke keer as die son sy rooi tapyt na die duisternis oopmaak. Ek wil jou uitgooi...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die prinses en die ertjie –‘n Gedig

 Prentjie: Soju Shots     Die prinses en die ertjie verdwaald in my emosie verdoof deur gedagtes van gister tot vandag tot die innerlike gedeelte van my alles my alles het tot niet omgekom my alles tot...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vir Volk en Vaderland*

 Prentjie: Isabel le Roux Ek was nog nooit iemand vir nuus en die regte wêreld nie. Wel, tot ek in die nuus industrie gaan werk het: Twee jaar van kru gebeure. Twee jaar se daaglikse bomskok. Twee jaar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Totsiens –‘n Gedig

 Ek is nie seker wie die foto geneem het nie, maar kliek gerus op hom om na die bladsy te gaan waar ek hom gekry het. Vertroue en respek hou hande vas. Trippel-trippel op jou tone Trap-trap...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ballonne vir my liefie-kind

 Opgewonde gaan lê ek op die gras en wag nadat ek myself flou gehardloop het. My bors beweeg stadiger op en af as wat ek my hart voel klop. Ek sien dat die najaar die veld oorgeneem het en ek maak my...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waar kranse antwoord gee

   

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lag en Huil

   

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Volmaan –‘n Gedig

 Pragtige prentjie deur Natalja stowwerige silwer blinkende blou smart êrens in die grys heelal blink daar nog ‘n hart spikkeltjies kwik verduister swart bome afgebrand weet ek iemand luister na die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ek ruik die somer!

 Ek het dit al talle male baie duidelik gemaak dat ek regtig oor 2013 is… Maar dit is wonderlik om te weet dat hy amper oor ons ook is! Nog net 23 dae voor ons almal ook luidkeels kan skree: “Happy New...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liewe Lana Twaalf-Jaar-Terug

 Vrydag, 21 Junie 2002 Liewe Lana, Dit is vandag jou 18e verjaarsdag. Jou appelgroen polo-nek trui en swart baadjie lê netjies op jou bed, gereed om aangetrek te word vir die partytjie wat julle weke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jou huis is waar jou hart is

 Die dag toe ons hier aangekom het – Cocktails by Brookes Pavillion Ek was die naweek nege jaar in Port Elizabeth. Ek onthou dit werklik soos gister. Ons het vertrek op 27ste dag van September, 2005....

View Article

Browsing all 13 articles
Browse latest View live